George Sand

George Sand
Portret van George Sand deur Auguste Charpentier (1838)
Gebore
Amantine Lucile Aurore Dupin

(1804-07-01)1 Julie 1804
Parys, Frankryk
Sterf8 Junie 1876 (op 71)
Nohant-Vic, Berry, Frankryk
BeroepRomansier
BewegingPastoralisme
EggenootCasimir Dudevant (trou 1822; geskei 1835)
KindersMaurice Sand
Solange Dudevant
Ouer(s)Sophie-Victoire Delaborde (moeder), Maurice Dupin (vader)

Amantine Lucile Aurore Dupin de Francueil[1] (Franse fonetiese uitspraak: amɑ̃tin lysil oʁɔʁ dypɛ̃; 1 Julie 18048 Junie 1876), beter bekend aan haar pennaam George Sand (Franse uitspraak: ʒɔʁʒ sɑ̃d), was 'n Franse romansier.[2][3] In haar leeftyd was sy een van die gewildste skryfsters in Europa.[4] In die 1830's en 1840's was sy selfs meer beroemd as Victor Hugo en Honoré de Balzac in Engeland.[5] Sand word beskou as een van die noemenswaardigste skryfsters van die Europese Romantiese era, en het meer as 50 volumes verskillende werke geskryf, insluitende toneelstukke en politieke skrywes, naas haar 70 romans. Sy is ook veral bekend vanweë haar verhouding met die Poolse komponis, Frédéric Chopin.

  1. Dupin se eerste geboortenaam word dikwels gegee as "Amandine".
  2. Hart, Kathleen (2004). Revolution and Women's Autobiography in Nineteenth-century France. Rodopi. p. 91.
  3. Lewis, Linda M. (2003). Germaine de Staël, George Sand, and the Victorian Woman Artist. University of Missouri Press. p. 48.
  4. Eisler, Benita (8 Junie 2018). "'George Sand' Review: Monstre Sacré". WSJ. Besoek op 6 November 2018.
  5. Thomson, Patricia (Julie 1972). "George Sand and English Reviewers: The First Twenty Years". Modern Language Review. 67 (3): 501–516. doi:10.2307/3726119. JSTOR 3726119.

From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy